Nuus 07:00
BULLETIN 8 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Donald Trump sê geen Amerikaanse amptenare gaan die G20 in Suid-Afrika bywoon nie# Solidariteit gaan voort met sy rasseveldtog ten spyte van presidensiële kritiek# En, daar wag ‘n fees van internasionale rugby die naweek # President Donald Trump sê geen Amerikaanse amptenare gaan die Groep […]