Nuus 06:00
BULLETIN 7 November 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Suid-Afrika bespoedig die uitbreiding van sy handelsmarkte# Die Koeberg Eenheid 2-lisensie word met 20 jaar verleng# En krieket: Quinton de Kock lei die Proteas na ’n oorwinning in die tweede eendagwedstryd teen Pakistan # President Cyril Ramaphosa sê deel van […]