Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 06 November 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die misdaadintelligensiehoof, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die helfte van die provinsies nie ‘n misdaadintelligensiehoof het nie. Hy sê die spanning tussen hom en die nasionale adjunkkommissaris vir misdaadopsporing, luitenant-generaal Shadrack Sibiya, is moontlik die […]