Nuus 12:00
BULLETIN 6 November 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie beoog om sy tussentydse verslag teen die einde van die jaar te oorhandig # Die dodetal weens tifoon Kalmaegi in die Filippyne styg tot 114# En tennis: Die 45-jarige Venus Williams speel in Januarie in die Auckland-ope # Die Madlanga-kommissie wat polisie-korrupsie […]