Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 5 November 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: Ons begin met krieketnuus: # Laura Wolvaardt van Suid-Afrika is aangewys as kaptein van die Toernooi-span van die eendag-Wêreldbekertoernooi vir vroue. Die span van 12 lede bevat ses spelers wat in die eindstryd tussen Indië en die Proteas gespeel het. […]