Nuus 11:00
BULLETIN 4 November 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie bevestig ‘n sluipmoordpoging op die omstrede sakeman Brown Mogotsi # Die plofstofkenner Jimmy Roodt is in hegtenis geneem by die plek van die G20-leiersberaad # En rugby: Die Barrett-broers is uit die All Black-span vir Saterdag se kragmeting met Skotland # Die Madlanga-kommissie […]