Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Madlanga-kommissie bevestig ‘n sluipmoordpoging op die omstrede sakeman Brown Mogotsi
# Die plofstof-kenner Jimmy Roodt word in hegtenis geneem by die vergaderplek van die G20-leiersberaad
# Die Internasionale Organisasie vir Migrasie is bekommerd oor menseregte-vergrype in Soedan
# En rugby: Die Barrett-broers gaan Saterdag se toets teen Skotland misloop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………