Nuus 07:00
BULLETIN 8 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA verwelkom minister Macpherson se aanslag op korrupsie# Die EFF soek duidelikheid oor die verwysingsraamwerk van die Mkhwanazi-komitee# En Netanyahu sê Israel is van voorneme om beheer oor die hele Gaza oor te neem # Die DA het die minister van Openbare […]