Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 5 November 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa ontvang die G20-taakspanverslag oor wêreldwye ongelykheid# Die Verkiesingskommissie stel veranderinge aan die Kieswet voor# En krieket: Pakistan klop Suid-Afrika met twee paaltjies in hul eerste eendagwedstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………