Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# RISE Mzansi sê die Wetsontwerp op Eenstop-grensposte moet ingestel word om grensprobleme op te los
# Die Minerale Raad sê Suid-Afrika se mynbounywerheid dra 470-miljard-rand by tot huishoudelike inkomste
# Die Demokratiese sosialis Zohran Mamdani is die stad New York se nuwe burgemeester
# En krieket: Laura Wolvaardt van Suid-Afrika word aangewys as kaptein van die Wêreldbeker-toernooispan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………