Nuus 11:00
BULLETIN 7 November 11 vm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Motsoaledi waarsku oor die verreikende gevolge as gesondheidsorg ‘n geldmakery word # Die EFF eis die Konstitusionele Hof moet sy uitspraak oor Phala Phala bekendmaak# En krieket: Laura Wolvaardt is bo-aan die kolf-wêreldranglys ná haar Wêreldbeker-vertoning # Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, […]