Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Motsoaledi waarsku oor verreikende gevolge as gesondheidsorg ‘n geldmakery word
# Die EFF eis die Konstitusionele Hof moet die uitspraak oor Phala Phala bekendmaak
# Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad lig terreurverwante sanksies teen die Siriese president
# En krieket: Die Protea-vroue se kaptein, Laura Wolvaardt, is die beste eendagkolwer in die wêreld ná haar puik vertoning op die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………