Nuus 09:00
BULLETIN 17 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die nasionale dialoog is ‘n grondliggende stap en bied nie al die antwoorde nie# Die KwaZulu-Natalse premier sê Ithala Bank se werksaamhede moet beskerm word# En Gemengde Gevegskuns: Die Rus Khamzat Chimaev onttroon die UFC-middelgewigkampioen Dricus Du Plessis # Die mede-adjunkvoorsitter van die […]