Nuus 06:00
BULLETIN 18 November 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê daar sal geen verdere vlugte met Palestyne wees nie# Die ACDP wil antwoorde hê oor die aankoms van die Palestynse vlugtelinge in Suid-Afrika# En Berlyn gaan die verbod op wapenverkope aan Israel ophef # Die minister van Internasionale Betrekkinge en […]