Nuus 08:00
BULLETIN 20 November 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VSA waarsku Suid-Afrika oor die uitreiking van ‘n G20-verklaring# Minister Creecy sê tydelike vlugbeperkings sal tydens die Leiersberaad geld# En tennis: Italië is deur na sy vierde agtereenvolgende Davisbeker-halfeindstryd # Die Verenigde State het aan die Suid-Afrikaanse regering geskryf en hom gewaarsku […]