Nuus 11:00
BULLETIN 21 November 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensie sê Ramaphosa gaan nie die G20-presidentskap aan ‘n junior Amerikaanse diplomaat oorhandig nie# Kleinhandelverkope styg met net meer as drie-persent in September # En motorsport: Leclerc en Norris gee die pas aan in die oefenrondes in Las Vegas # Die Presidensie sê […]