Nuus 07:00
BULLETIN 22 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die G20-leiersberaad begin vandag in Johannesburg# OUTA sê die munisipale beheer oor kraginstallasies moet volgens nasionale wetgewing geskied# En rugby: Dit is nog ‘n naweek propvol toetsrugby # Die langverwagte G20-leiersberaad, die eerste wat in Afrika gehou word, begin vandag by die Nasrec-eksposentrum […]