Nuus 09:00
BULLETIN 27 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-party is bekommerd oor die regering se gebrek aan optrede na die VSA se befondsingsbesnoeiing# Die Australiese polisie soek na ‘n verdagte wat twee polisiebeamptes vermoor het# En motorsport: Cadillac bevestig Perez en Bottas as sy jaers in sy F1-debuut # Die […]