Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die miljardêr, Jannie Mouton het 7,2-miljard-rand op die tafel gesit om Curro te koop. Mouton het deur die Jannie Mouton-stigting, 13-rand per aandeel aangebied vir Suid-Afrika se grootste privaatskool-netwerkoperateur en voorgestel om dit in ‘n openbare voordeelorganisasie te omskep. […]