Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 25 November 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Oekraïnse ambassadeur sê hulle help die families van die 17 mans wat in Donbas vasgekeer is# AfriForum sê Suid-Afrika se watersekerheid word bedreig deur munisipale wanbestuur# En Nigerië en die VSA versterk hul veiligheidsamewerking Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]