Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 25 November 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val weg met rugby: Suid-Afrika en Wallis sal albei Saterdag se toets in Cardiff met verswakte spanne aanpak. Die kragmeting val buite die internasionale venster en baie spelers is toegelaat om na hul klubs terug te keer. Springbok-afrigter […]