Nuus 07:00
BULLETIN 26 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile sê die regering werk daaraan om munisipale verantwoordbaarheid te verbeter# Minister Willie Aucamp sê Suid-Afrika is gereed om die COP30-besluite toe te pas# En krieket: Suid-Afrika is in ‘n uitdagende groep vir die 2026 T20-wêreldbeker # Adjunkpresident Paul Mashatile sê deur […]