Nuus 12:00
BULLETIN 26 November 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA eis die gewese hoof van die Padongelukkefonds moet vervolg word na hy nie by die Parlement opdaag nie# Die Italiaanse Parlement aanvaar ‘n wet wat vrouemoord strafbaar maak met lewenslange tronkstraf # En krieket: Suid-Afrika verseker sy eerste toetsreeksoorwinning op Indiese bodem in […]