Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika se krieketspan wen die eerste keer in 25-jaar ‘n toetsreeks in Indië
# Die gewese hoof van die Padongelukkefonds sê Skoor se ondersoek is ‘n boendoehof
# Gauteng se LUR vir Gesondheid sê geen pasiënte ly honger in enige van die provinsie se staatshospitale nie
# En die Verenigde Nasies bevind meer as 50-duisend vroue en meisies is verlede jaar met opset vermoor
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………