Nuus 11:00
BULLETIN 31 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die SAKP eis ‘n einde aan Amerikaanse sanksies en militêre optrede# Motoriste kan ‘n daling in brandstofpryse in September verwag# En Jemen se Houthi-premier is in ‘n Israelse lugaanval dood # Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die Verenigde State versoek om sanksies teen […]