Nuus 15:00
BULLETIN 27 November 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Matlala gee besonderhede oor ‘n kontantbetaling aan Bheki Cele in ‘n Woolworths-sak# Rugby: Reinach speel Saterdag in sy 50ste toets vir Suid-Afrika teen Wallis# En matrieks word gevra om verantwoordelik fees te vier na hulle eindeksamen # Die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala […]