Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie sê Suid-Afrika waardeer nie beledigings oor sy deelname aan globale platforms nie
# Die MK-party verwelkom die Openbare Beskermer se besluit om Ramaphosa te ondersoek
# Die Afrika-unie en ECOWAS veroordeel die militêre staatsgreep in Guinee-Bissau
# En krieket: Die Proteas se geskiedkundige oorwinning oor Indië verbeter hulle posisie in die Wêreldtoetskampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………