Nuus 09:00
BULLETIN 28 November 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering stel transformerende inisiatiewe in om plaaslike regering te ondersteun# Die MK-party kritiseer die regbank oor die vertraging in die Phala Phala-uitspraak# En rugby: Gregor Townsend behou sy posisie as Skotland-afrigter tot die Wêreldbeker-toernooi # Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is […]