Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 28 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa wysig die sperdatum vir die Madlanga-kommissie se tussentydse verslag
# AfriForum sê die Parlement ondermyn omgewingsbeskerming
# En ten minste 94 is dood en honderde word vermis in die Hongkong-inferno
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………