Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die adjunkminister van Finansies sê die G20-uitgawes moet teen langtermynwinste opgeweeg word
# Die ANC sê die leiersberaad was naatloos en waardig en het die gees van eenheid bevestig
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê vordering is gemaak met die Oekraïnse vredesplan
# En sokker: Banyana Banyana se afrigter meet individuele vertonings in die vriendskaplike wedstryd teen Marokko
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………