Nuus 18:00
BULLETIN 23 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Moroadi Cholota sien uit na die binneverhoor in haar uitleweringsaak# Die DA verwelkom die SANParke Kruger-herstelfonds # En, brandbestryders monitor en beheer die oorblywende brandlyne in die Franschhoek-berge # Die voormalige premier van die Vrystaat Ace Magashule se persoonlike assistent, Moroadi Cholota, verwelkom die […]