Nuus 08:00
BULLETIN 23 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister De Lille sê sakegeleenthede en toerisme dra sowat 8,8-persent by tot die BBP# Julius Malema is vandag weer in die hof vir ‘n voorvonnisverhoor# En die Deense premier sê hul soewereiniteit is nie onderhandelbaar nie # Die minister van Toerisme, Patricia de […]