Nuus 15:00
BULLETIN 13 Oktober 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # POPCRU sê dis tyd vir eerlike dialoog tussen die alliansie-vennote# SANParke bereik ‘n rekord-omset van 4,1-miljard te midde van sterk finansiële groei# En ‘n senior EU-diplomaat sê Rusland dobbel met oorlog # Die sentrale uitvoerende komitee van die polisievakbond POPCRU sê die tyd […]