Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 22 Januarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê China het ingestem om Iran van die BRICS-vlootoefening uit te sluit
# ‘n Soektog is op tou gesit ná die moord op vyf mense in Atteridgeville
# En krieket: Indië se vroue sal Suid-Afrika in April besoek vir ‘n T20-reeks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………