Nuus 13:00
BULLETIN 13 Oktober 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Bantu Holomisa gaan getuig in die Cradock Vier-ondersoek in die Hooggeregshof in Gqeberha# Al 20 die oorlewende Israeliese gyselaars is deur Hamas oorhandig# En krieket: Die Protea-vroue speel vandag teen Bangladesj in die Wêreldbekertoernooi # Die UDM-leier, Bantu Holomisa, sal na verwagting getuig […]