Nuus 07:00
BULLETIN 22 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê die insluiting in AGOA is noodsaaklik vir Suid-Afrika se ekonomiese herstel# Die Vryemarkstigting sê Suid-Afrika het ‘n regering nodig wat belastingbetalers respekteer# En rugby: Die Springbok-vroue gaan die VSA vir ‘n geskiedkundige toetsreeks ontvang # Die Vryheidsfront Plus sê […]