Nuus 16:00
BULLETIN 10 Oktober 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die omstrede sakeman Katiso “KT” Molefe kry borgtog van 400-duisend-rand# Masemola waarsku Suid-Afrika kan verklikkers nie daadwerklik beskerm nie# En rugby: Die Bulle en die Stormers is boaan die Verenigde Rugbykampioenskaps-punteleer na twee rondes # Die Hooggeregshof in Johannesburg het 400-duisend-rand se borgtog […]