Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Oktober 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Ekonoom sê die ANC se ekonomiese plan kan deur korrupsie belemmer word # Vier nuwe gevalle van bek- en klouseer word in die Vrystaat aangemeld # Adjunk-president Mashatile se besoek aan Suid-Soedan herbevestig die verbintenis tot ‘n geloofwaardige verkiesing volgende jaar # En sokker: Bafana Bafana […]