Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 20 Januarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die parlementêre ad hoc-komitee gaan Paul O’Sullivan dagvaar# Die Europese Unie belê 95-miljoen-rand in skoolveiligheid in Suid-Afrika# En die Britse premier kritiseer Trump se tariefdreigemente Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………