Nuus 12:00
BULLETIN 20 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Gautengse Gesondheidsdepartement bied duidelikheid oor die dodetal in die leerdervervoerbotsing in Vanderbijlpark# Tshwane se burgemeester sê die meeste uitstaande rekeninge is dié van nasionale en provinsiale regeringsinstellings # En tennis: Die Australiese Ope se verdedigende kampioen, Madison Keys, swoeg om die tweede ronde […]