Nuus 16:00
BULLETIN 19 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Dialoog se reëlingskomitee moet die dialoogproses se integriteit beskerm# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika kritiseer swart ekonomiese bemagtiging as skadelik vir Suid-Afrika# En rugby: Die Bulle, die Stormers en die Haaie kwalifiseer vir Europese uitspeelwedstryde # Die uitvoerende direkteur van […]