Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi, het voor die ad hoc-komitee die DA-LP Dianne Kohler Barnard beskuldig dat sy ‘n geheime teenintelligensie-operasie in die gedrang gebring het. Hy het ook versoek dat joernaliste tronk toe gestuur word vir die […]