Nuus 07:00
BULLETIN 17 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Dumisani Khumalo sê Senzo Mchunu het sy magte oorskry deur die polisietaakspan te ontbind# Menslike Nedersettings ontplooi Noodbehuisingspanne in vloedgeteisterde provinsies# En rugby: ‘n Groot stryd word verwag vir SA Rugbyspeler van die Jaar # Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het […]