Nuus 18:00
BULLETIN 15 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Dumisani Khumalo waarsku Senzo Mchunu se opdrag om werwing te stop het misdaadintelligensie lamgelê# Die DA dring aan die Regskommissie-ondersoek sal voortgaan ten spyte van Dion George se bedanking# En, SANParke skort dagbesoeke aan Kruger-wildtuin tydelik op weens swaar reën # Die SAPD […]