Nuus 09:00
BULLETIN 16 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA blameer die regering se mislukking om onwettige sigarethandel te bekamp vir die sluiting van British American Tobacco se aanleg in Suid-Afrika# Cosatu ondersteun minister Creecy se oproep vir ‘n totale verbod op drink-en-bestuur# En die Venezolaanse opposisieleier María Corina Machado gee haar […]