Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 16 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA blameer die regering se mislukking om die onwettige sigarethandel te bekamp vir die sluiting van British American Tobacco se aanleg in Suid-Afrika
# Cosatu ondersteun minister Creecy se oproep vir ‘n totale verbod op drink-en-bestuur
# En die Venezolaanse opposisieleier María Corina Machado gee haar Nobel-vredesprysmedalje aan Donald Trump
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………