Nuus 13:00
BULLETIN 15 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Feestyd-padsterftes styg in vier provinsies# Toyota SA herroep Hino 700-reeks vragmotors weens brandstoflekkasie-gevaar# En Olimpiese Spele: Die goedkoopste kaartjies vir Los Angeles 2028 verkoop vir 460-rand # Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê vyf provinsies het in die feestyd afnames in padsterftes […]