Nuus 07:00
BULLETIN 15 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust bedank# BOSA stel ‘n 10-punt onderwysreddingsplan voor# En die EU-president steun Groenland # Die beleërde uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, het bedank. Sy is in Augustus verlede jaar voorlopig geskors nadat sy betrek […]