Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 14 Januarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Tesourie verwelkom Suid-Afrika se verwydering van die EU-hoërisikolys# Die DA wil hê minister Buthelezi moet rekenskap gee oor die leefstyloudits van staatsamptenare# En Donald Trump sê vir Iranse betogers: “Hulp is op pad.” Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………