Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Januarie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die rekord-matriekslaagsyfer verbloem ‘n afname in wiskunde-leerders. Die koerant skryf baie minder leerders het wiskunde geneem en minder het geslaag. # En die Netwerk24-webblad: Berig die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube het die matriekuitslae van 2025 bekend gemaak. […]